- Ds. GJ Meijer
Tien preke oor die belewing van ons Christenskap, of andersgesê: die bediening van ons amp van gelowige. In die eerste drie preke wordaandag gegee aan die amp van profeet, priester en koning. Daarna volg 'npreek oor die Christen se ampsbediening in die huwelik. Die vyfde preek istoegespits op die lewe van die Christenjeug, en die sesde op die opvoedingvan die jeug. Daar is verder 'n preek ingesluit oor die hantering van onsaardse rykdom, en die stryd om vervulling met die Heilige Gees. Die laastetwee preke handel oor die noodsaaklikheid van onderlinge toesig en die viering van die erediens.
R40
Job
- Prof L. Floor
Met die sterk beklemtoning van Immanuel – God met ons, moet ons die keersy van hierdie troos nie vergeet nie. Die digter van Psalm 73 weet van naby, maar ook van ver. God kan ook ver van ons wees. “Want kyk, die wat hulle ver van U af hou, vergaan; U roei almal uit wat van U afhoereer. Maar wat my aangaan, dit is vir my goed om naby God te wees; in die Here HERE het ek my toevlug gestel, om al u werke te vertel” (Ps. 73:27-28). Tydens ‘n dieptepunt in die Amerikaanse burgeroorlog (1861-1865) vra een van die generaals vir president Lincoln: “Is God nog wel met ons?” “U stel ‘n verkeerde vraag,” antwoord die president. “U beter vra: Is ons nog wel met God?”
(DBU publikasie)
- Dr C van der Waal
Mogen deze serie preken bijdragen tot een gelovig ‘zien’ en verstaan van de eenheid tussen het oude en het nieuwe verbond, maar ook de prefiguratie en realisatie, in minder en meer, in de voorafbeelding en in de vervulling daarvan door Jezus Christus, onze Heer.
Preke in Afrikaans en Nederlands oor die boek Eksodus